Ons aanbod aan die Skool se Administratiewe Beampte

Kids Club International

bied jou (die Administratiewe beampte) die geleentheid om ekstra te verdien:
  • R5 per lid per maand, aan jou bv. 500 kinders = R2 500 per maand.
  • en R10 per lid aan julle skool bv. 500 kinders = R5000 per maand!

Word ‘n Skool-agent

Agtergrond:

  1. Kids Club is ‘n volhoubare oplossing vir fondsinsameling by Skole.
  2. Met die fokus op deurlopende inkomste vir die skool met minimale insette en druk op hulpbronne.
  3. Hierdie fondsinsamelingsmiddel word kosteloos aan jou en aan julle skool beskikbaar gestel.
  4. Alle ledevoordele, administrasie, finansies en bemarkingsmateriaal word deur Kids Club verskaf. Jy hanteer geen geld nie.
  5. Kids Club word bestuur en gesteun deur bekende maatskappye met ervaring en aansien.

 

Jou betrokkenheid:

  1. Genereer ‘n deurlopende maandelikse inkomste vir jouself.
  2. Spandeer slegs 15 min per dag aan Kids Club.
  3. Bemark Kids Club slegs in jou eie skool.
  4. Stel Kids Club International aan jou OOV/Skool bekend d.m.v. ons prospektus.
  5. Hanteer die bemarking by die skool bv.: bespreek ons Road Show, versprei brosjures, geskenke/tydskrifte een keer per maand.
  6. Stuur aansoekvorms en debietorder-magtigingsvorms na Hoofkantoor.
  7. Geskenke, tydskrifte en bemarkingsmateriaal (road show, aansoekvorms, posbus, etc) word by jou skool afgelaai.


Skakel Pieter vir ‘n afspraak (011) 888 8881