|
TERME EN VOORWAARDES
1. Wenners sal bepaal word deur 'n gelukkige trekking.
2. Twee-weeklikse trekkings sal plaasvind tot en met einde Maart 2005.
3. Wenner sal aangekondig word in die Kids Club tydskrif van Mei 2005.
4. Pryse sal afgelewer word by die skool van die wenner.
5. Kinders (lede & nie-lede) kan meer as een inskrywings instuur.
6. Kopieë word aanvaar.
7. Direkte familie van Kids Club International agente en administratiewe
personeel mag nie deelneem nie.
8. Kids Club International sal nie betrokke raak by enige korrespondensie
met wenners of nie-wenners nie.
|