Dilemma vir Skole, Beheerliggame, OOV’s
of Ondersteunersklubs
Keelvol om aan ouers te karring vir meer geld ?
Moeg om een funksie na die ander te reël ?
‘n Tekort aan nuwe idees ?
Moeg om geld in te samel ?
Waardevolle “OPVOEDINGSTYD” gaan verlore ?
Oplossing!
‘n Volhoubare oplossing vir fondsinsameling by Skole
Met die fokus op deurlopende inkomste vir die skool met: - minimale
insette en druk op hulpbronne - asook ondersteuning van ‘n agent
Hierdie fondsinsamelingsmiddel:
word kosteloos aan skole beskikbaar gestel;
alle ledevoordele, administrasie, finansies en bemarkingsmateriaal
word deur Kids Club verskaf;
die produk is pasgemaak na goeie navorsing;
Kids Club word bestuur en gesteun deur bekende maatskappye
met ervaring en aansien.
Inkomste vir die Skool, OOV,
Beheerraad of Ondersteunersklub
R10 per Kids Club-lid per maand (maandelikse herhaalde inkomste
wat deur Debietorders gerugsteun word) Potensiële inkomste: 700
kids x R10 per maand = R7000 per maand x 12 = R84 000 per jaar
‘n outomatiese inskrywing in die weeklikse R1000-trekking
vir deelnemende skole
Alle personeel kwalifiseer ook vir alle voordele
Die Skool
ontvang (deur die Agent):
Alle voordele, administrasie, finansies asook bemarkingsmateriaal
Stel transparante met volledige aanbieding
Volkleurbrosjures en lidmaatskapaansoekvorm vir elke leerder
“posbus” vir Lidmaatskapaansoekvorm
Die Skool se Pligte:
Wys ‘n ouer/onderwyser as kontakpersoon met Kids Club aan
Koördineer vergaderings en bemarking met ouers/kinders
Gee die aansoekvorms aan die Agent/Hoofkantoor
Versprei die tydskrif/geskenk 1 keer per maand
Hanteer GEEN geld/kontant nie – slegs aansoekvorms
Administration, Co-ordination & Finances by Head Office