| |

|
FANTASTIESE VOORDELE VIR ONS KINDERS !!
|
| |
| |
2. Kwartaallikse tydskrif
Opvoedkundig, opleiding en lewensvaardighede
Kompetisies en inligting
Pret en plesier
Penvriende en baie meer…
|
|
|
3. Weeklikse R1000-trekking
(op Televisie)
- R1000 aan een van die kinders
- R1000 aan ‘n deelnemende skool
Word deur ons gelukbringer by die skool oorhandig |
|
4. Kortings en koopbewyse |
| |
Om gefinaliseer te word:
| Shoprite |
Toys “R” Us |
Sasol |
| King Pie |
Something Fishy |
Look and Listen |
| Link Pharmacy |
Sweets from Heaven |
|
|
 |
5. ‘n (vrywillige) spaar- en transaksierekening:
- Wat insluit ‘n debietkaart
van Standard Bank
- om kinders van jongs af die waarde en verantwoordelikheid
van geld te leer.
|
|
|
6. Uitsaai- en Modelagentskap:
Figures Models SA
- ‘n gratis “stem- en skermtoets” en konsultasie
oor oudisies en optredes
- Een maand gratis model- en opleidingswerkwinkel
|
|
|
 |
7. Kinder-Boekklub:
Kortings en promosies op:
- Opvoedkundige boeke
- Pret en ontspanning
- Natuurlewe
- Drama
- Fiksie
|
|
8. Vakansies en Toere
Spesiale pakette vir kinders en ouers op toere, kampe en vakansies |
 |
|
|
9. Onderrig
IT gebaseerde programme vanaf IQ Smart wat ondersteuning bied
aan kinders in Wiskunde, Tale, Rekenaarstudie en Wetenskap. |
|
|
KLUBLIDMAATSKAP VIR NET...
|
|
| |
|